Beweging is gratis medisyne met geen newe-effekte
Ongeag ouderdom, het stilsit ‘normaal’ geword. Deesdae ontbreek die verbinding tussen mense se breine en hul liggame, want ons dink die liggaam en die brein het niks met mekaar te doen nie. Ons besef nie dat daar baie min verskil is in die manier waarop die brein dink en die manier waarop die liggaam beweeg nie. Denke en beweging is verweef met mekaar en wanneer die een afneem, het dit ‘n effek op die ander een.
Oudword is nie Oudwees nie!
Daar is voorwaar wysheid in Celeste van der Walt se grysheid! Op 84-jarige ouderdom is haar verworwe kennis oor ouer word so veel, dat dit onafwendbaar in ‘n boek bymekaar moes kom. Haar versugting na kennis en kreatiwiteit is oneidig. Net so is haar drif om dit aan ander oor te dra.
Gravity – A Key to health, vitality, and JOY in the senior years
In physics, gravity (from the Latin word gravitas) is a fundamental interaction between all things with mass or energy.
For you, and me gravity prevents us from floating off into space, keeps us firmly held on the earth, and weighs a number of kilograms. That means that when you are in an area where there is less gravity, you will weigh less, effortlessly!
Loop is nie ewe natuurlik vir almal nie
Loop is soos asemhaal, dis natuurlike en gebeur spontaan, of so dink ons. Breinstam-gesondheid en die voete het ‘n primitiewe verhouding wat reeds vroeg in ons jonger-jare bande oftewel neurobane smee en wat in stand gehou moet word in ons ouer-jare, sodat ons nie val nie en steeds onafhanklik kan loop en selfversorgend kan wees.
Swaartekrag – ‘n waardevolle teenverouderings-middel
Ons moderne leefstyl waar jonk en oud, groot en klein dikwels te veel sit, het ‘n nadelige uitwerking op ‘n mense se gesondheid. Ten spyte daarvan dat mense nou langer leef, verouder hulle vinniger en sukkel van vroeg af met sogenaamde ”oumenssiektes”.
The Ageing Population…A Burden?
Becoming aware of the changing landscape of ageing, can help to serve as a wake-up call. According to statistics published by Dr Hannetjie van Zyl-Edeling, centenarians are the fastest growing age group worldwide. In 1956 there were only 2500 centenarians in America and by conservative estimates there will be around 250 000 by the year 2050.
Jeugdige en positiewe veroudering
Die verouderingsproses vat beslis aan ‘n mens se gemoed en denke en natuurlik ook die lyf. Die grootste sondebokke is die baie snaakse of komiese grappe waaroor almal skaterlag maar wat ons breinspoel om te glo dat oud word pure aftakeling is: vergeetagtigheid, lompheid, onbeholpenheid, verswakking, doofheid ens.
The Benefits of Rocking for Senior Citizens
Remaining healthy, youthful and positive during the senior years, is important to us. If we can have fun during the ageing process, and at the same time ensure physical, mental and intellectual health, we certainly have a winning recipe. One way of doing just that, is to invest in a rocking chair and to rock.