Kontak ons

Kontak ons gerus by



+27 72 234 0528 of admin@seniormindmoves.co.za

 

Senior Mind Moves Fasiliteerders Opleiding

Volg die skakel hieronder en voltooi die aansoekvorm vir die Senior Mind Moves Fasiliteerders Opleiding.
“Jy is so jonk soos jou geloof,

So oud soos jou twyfel;

So jonk soos jou selfvertroue,

So oud soos jou vrees;

So jonk soos jou hoop;

So oud soos jou wanhoop.”

Douglas MacArthur.