Senior Mind Moves Dienste

Watter Senior Mind Moves dienste is beskikbaar

  • Senior Mind Moves Werkswinkel
  • Senior Mind Moves Klubs
  • Senior Mind Moves 1:1 Ondersteuning
  • Senior Mind Moves Slypskool
  • Senior Mind Moves Inspirerende Praatjie

Senior Mind Moves Werkswinkel

Die aanbied van ‘n verkorte 4 uur sessie van 'n SMM Slypskool in een oggend/middag.
OIP (1)

Senior Mind Moves Klubs

Na ‘n slypskool of werkswinkel wil die kursusgangers dikwels weekliks bymekaar kom om die reeks SENIOR MIND MOVES saam te doen en herinner te word aan die voordele daarvan. Dit is tipies een sessie per week en elke sessie duur ongeveer 'n uur sessie.
OIP

Senior Mind Moves 1:1 ondersteuning

Wanneer ‘n SMM Fasiliteerder op ‘n 1 tot 1 basis met ‘n klient en sy/haar versorger of eggenoot die hele 6 weke Slypskool program aanbied.
social-enrichment

Senior Mind Moves Slypskool

Die aanbied van 6, een uur sessies, oor 6 weke, by instansies soos ‘n aftree-oord, ouetehuis, kerkgroepe of dienssentrums.
Senior Mind Moves Icons 1

Senior Mind Moves Inspirerende Praatjie

Wanneer ‘n Senior Mind Moves Fasiliteerder die geleentheid kry om ‘n groep belangstellendes of net die bestuur van ‘n Senior-fasiliteit/kerk/organisasie in kort te vertel waaroor Senior Mind Moves gaan, hoekom dit alle Seniors kan baat en dat daar slypskole en werkswinkels aangebied kan word.