"Ek verouder nie, ek word tot volmaaktheid ryp."
Fasiliteerders Opleiding

As jy positief, energiek en 40 jaar en ouer is, sal ons graag jou aansoek ontvang om op te lei as 'n Senior Mind Moves Fasiliteerder.
Die boeke: The Twinkle in my Wrinkle en Die Glinster in my Grysheid, deur bekende ontwikkelingsdeskundige, Dr Melodie de Jager, is sentraal tot die metodes wat oor die 3 dae aangeleer word.
Opleiding vind oor 3 dae plaas, en 'n tydperk van 6 weke (na opleiding) word toegestaan om die teoretiese en praktiese aspekte van die opleiding te voltooi.

SENIOR MIND MOVES Fasiliteerders opleiding is oppad onder die leiding van Dr Melodie de Jager.
Die koste vir SENIOR MIND MOVES opleiding sluit in:
- 3-Dag opleiding
- ‘n Kopie van “Glinster in my Grysheid”
- ‘n Gedrukte SENIOR MIND MOVES handleiding
- SENIOR MIND MOVES-lisensiefooi wat van krag is tot Februarie 2023, waarna die lisensie hernubaar word
- Verversings (koffie/tee/ligte middagete).