Senior Mind Moves Bewegings

Ons is ambassadeurs van jeugdige en positiewe veroudering.

Klik op die skakel hieronder om te sien hoe elke beweging deur die twee dames, Elma Vertue 50+ en Celeste van der Walt 80+, gedemonstreer word.